Cabinet Photograph of Boer General J.A. van Zyl (Signed) – van Rooyen, JJ (photog.)

$75.38

If you would like to collect this book from the shop in Kalk Bay, please email or phone us to make arrangements.

Select your currency

Out of stock

SKU: 304644 Category: Tags: ,

Signed, J. A. Van Zyl. Vegsgeneraal in ink. Jacobus Albertus van Zyl is in 1864 gebore en studeer op Stellenbosch vir predikant, gee onderwys op Kuruman en gaan boer in die distrik Christiana. Hy sluit by genl. J.H. de la Rey aan en veg by Kimberley en Schweizer-Reneke waar hy ‘n groot vrouelaer uit die Engelse hande ontset. In Julie 1900 ontsnap hy saam met genl. C.R. de Wet by Slabbertsnek en op 7 Maart 1901 bestorm hy Lord Methuen by Tweebos naby Hartsrivier. Dit is hy wat Methuen gewond het. Toe genl. De la Rey die Boeremagte onder sy bevel reorganiseer, word hy generaal met bevel oor die Griekwalanders en veg verder in die Noordweste. Hy was na die oorlog in Europa en het ‘n boek oor sy wedervaringe geskryf. Jacques Malan, Die Boere-Offisiere van die Tweede Vryheidsoorlog, 1899-1902 (Pretoria: PJ van der Walt, 1990). Repaired crack to the card with a 1cm closed tear into the image. Condition: Good.

Date Published: Circa 1900
Publication Place: Christiana

Signed: Yes
Condition: Good

Additional information

Weight 1400 g